skeidingsangs/seperation anxiety

Art portfolio- my work

This was a solo show held at the Klein Karoo Art Festival in Oudtshoorn. (KKNK)

Press release: “Soos n wafferse spinnekopwyfie wat na paring die mannetjie toespin of die Egiptenare van ouds wat geglo het dat met die toedraai  (mummifisering) die pharaos vir ewig kan lewe; so ook draai Taute alles wat vir haar spesiaal, en waarmee sy sukkel om afskeid te neem, toe in lap, wol, gare of tou.  In freudiaanse terme stel die spinnekop wyfie dikwels die moeder voor.  In sekere afrika mitologie dui die spinnekop se sydraadtjie n soort van naelsting tussen die gode en mens voor.

Die uitstalling handel as ware oor verhoudings (emosionele naelstring).   Die kunstenaar poog om op n elementele vlak die betekenis van moeder en kind verstaan.”

Sien ook : Skeidingsangs

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s