Orde: Hymenoptera

Art portfolio- my work

 

embroidery on rubber with found cloth

Miere:

“Alle miere leef in sosiale kolonies, met een of meer koninginne wat eiers le en sodoende die nageslag produseer, en groot getalle werkers wat in werklikheid wyfies is, maar nie eiers kan le nie.  Mannetjies word net geproduseer vir die paringsvlug, wanneer verskillende neste se gevleuelde mannetjies en wyfies uitvlieg om te paar.

Die wyfie byt na paring haar vlerke af en begin n nuwe nes as koningin, waar sy tot 20 jaaar oud kan word.  Die mannetjie gaan kort na paring dood, en die koningin word dus n weduwee net na haar bruilofsvlug.”

p102 Uit: Ons eie Insekte deur E. Holm en W.M de Villiers

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s