Orde: Dermaptera
Oorkruiper/Earwigs
“Moedersorg kom algemeen by oorkruipers voor. Die wyfie grawe n holte, le haar eiers daarin en ‘broei’ dan op die eiers. As die eiers uitmekaar gekrap word, maak sy hulle weer bymekaar. Die kleintjies bly ook by hulle ma en word deur haar beskerm en versorg.” bl 14 Ons Eie Insekte