Art portfolio- my work

I just had to share this. We’re not quite from the same era, but i can relate to a lot of issues she is tackling here…

Suurvytjie

Dis so ‘n gelaaide woord. Boer. Dit het soveel bagasie, dit word soms gebruik met soveel fear en loathing. En ek dra dit vir jare lank al soos ‘n paar ongemaklike skoene wat ‘n mens voel jy moet probeer uittrap. Maar dit laat jou gereeld met blase en eelte en liddorings. Feit bly staan: ek wil, voor die kluite eendag klap op my kis, kan sê ek het hierdie paar skoene ingetrap en dat hulle uiteindelik gemaklik sit.

Daar is egter nog vir my ‘n lang pad voor. Ek vra myself soms af of dit eers moontlik is…

Ek is gebore en getoë in die destyds-stugge hoofstad van die Boere, Pretoria, in die Afrikaner se “gloriedae” van apartheid.  Hier het hulle my geleer dat die geskiedenis van ‘n land deur die oorwinnaars geskryf word. (Geskiedenisklas, 1976: “Suid Afrika is ‘n demokrasie.”) Dat my volk ‘n magtige en edele een is…

View original post 1,932 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s