“Borduurwerk is die handwerk wat die algemeenste deur vroue w^ereldwyd gedoen word. Elke vrou weet hoe om naaldwerk te doen en die begeerte om hierdie mag vir iets meer as net gebruiksartikels aan te wend, is by die meeste vroue ingebore.” Dawid C. Minter