“But it is a statuette with a human face- or, that lacking, an ear of a corn, even a piece of wood – which will most satisfyingly serve the girl as substitute for that double, that natural playting: the penis” Simone de Beauvoir
P.S Werk wat tans te sien is by Fried Contemporary gallery – deel van die “Black Humour” uitstalling
P.S.S Voëlkop-pop ?!
P.S.S.S *photographs of my work taken by Kleinjan Groenewald
Moes lag. Ken jy die plant Christ’s Thorn?
Ek was heel onbewus van die plant, maar het dit gaan google. Ek sien hoekom jy daarna verwys, en toe kan ek ook nie help om te lag. Toeval is n wonderlike ding. Dankie dat jy my daarvan bewus gemaak het. xxx
🙂 – wat’s ‘rueful’ in Afrikaans?
Meewarig?
Dit ge’google’ maar stem nie saam nie. Rue is berou of betreur – betreuerenswaardig of rouvol?
Ja, ek het ook google translate gebruik, en stem saam met jou dat ‘Betreuerenswaardig’ / rouvol beter klink.