Wens ek kon ‘n foto in die comment box sit. Jou werk hier herinner aan ‘n image wat ek gesien het in The Language of the Goddess deur Marija Gimbutas. Is dit waar jy die idee gekry het? Ek gee twee links vir interessantheid onthalwe. Die eerste link, amper teen die einde van die artikel is daar so ‘n figuur soos hierbo en die ander link is nie wat ek in gedagte gehad het nie maar dit het twee koppe. Dis van 3300bc en langer terug. http://www.ancient-wisdom.com/serbiavinca.htm
baie dankie vir die skakels, ek het dit baie interessant gevind. Om die waarheid te se, was ek onbekend tot nou toe daarmee….maar nog altyd ge-interesseerd in die 2-kop pop xxx
Wens ek kon ‘n foto in die comment box sit. Jou werk hier herinner aan ‘n image wat ek gesien het in The Language of the Goddess deur Marija Gimbutas. Is dit waar jy die idee gekry het? Ek gee twee links vir interessantheid onthalwe. Die eerste link, amper teen die einde van die artikel is daar so ‘n figuur soos hierbo en die ander link is nie wat ek in gedagte gehad het nie maar dit het twee koppe. Dis van 3300bc en langer terug.

http://www.ancient-wisdom.com/serbiavinca.htm
baie dankie vir die skakels, ek het dit baie interessant gevind. Om die waarheid te se, was ek onbekend tot nou toe daarmee….maar nog altyd ge-interesseerd in die 2-kop pop xxx