
Terwyl haar liggaam besig was om te herstel, het Diana solank haar verstand geoefen.

Sy is vyf en twintig en siek en sat daarvan om so hard te werk en steeds n sukkelbestaan te voer. Daarom besluit sy dat dit tyd geword het dat meeer mense van haar bestaan bewus word.

Diana voel dat haar kans om te slaag omtrent vyftig to vyftig is.

“Maar ek kan nie nou ophou nie” se Diana
***
Collage elements from the following books:
“The woman in fashion” bu Doris Langley Moore (First published 1949)
“Diana se stryd teen die see” by Valjean Mcleninghan (1980)