We visited my Mother-in-law in celebration of her birthday this past weekend- and here she is with her grandchildren:

At her birthday party one of her friends Tienie Potgieter asked me about my art and current intrests. I told her about my recent work and then she offered me a box full of vintage photographs including Cabinet cards!!
I could not believe my luck!
CABINET CARDS: A style of photograph first introduced in 1863 by Windsor & Bridge in London, the cabinet card is a photographic print mounted on card stock. The Cabinet card got its name from its suitability for display in parlors — especially in cabinets — and was a popular medium for family portraits.

So while I am in the process of working through each and every one….finding inspiration, I am also scanning them to create a virtual file- and while I’m at it , I thought I will share a couple with you!


I even love the back of these cards!





Die laaste foto! Hy kom voor asof verskrik of/en verstar. Klassiek.
Absoluut Petru! 😉
Hoe sou jy sy biografie herskryf?
Middel kind. Politikus. Groot kerksman (nie dat hulle nie almal was nie), tien teen een ‘n Dopper. 😂 Sy das en sak horlosie sê daar’s geld. Sy pak klere ook. Was seker net hoë aangeskrewenes wat sulke portrette laat neem het. Nieteenstaande dat hy redelike status gehad het, sy oë groter gerek vir die “pose”. Om sy mooi oë te wys. Blougrys. Dui aan ‘n sekere minderwaardigheids kompleks – om hy middelkind was van 9 broers en susters. Hy is onsigbaar in die gewoel by familie geleenthede. Getof en geklee maar dit help nie veel nie! Van die toe se tydse Wes Transvaal. Sy vrou het met die predikant weggeloop voor hulle kinders kon hê. 😂😂
Fantasties! Ja ek sien dit- dankie! Moontlik was sy naam dalk Japie? Sy blougrys oge spook by my, want ek het juis vandag my studio muur so n kelur geverf. 😉 Tragiese verhaal eintlik, en nogals met die predikant!;-)
Ja, toe hy die politiek betree (hy was die sekretaris van die stadsraad) wou hy hê sy mense moes hom Jaap noem. Hulle het hom nie ernstig opgevat nie en … ek’s op die punt om my eie storie te begin vertel! 😂🙏🏻
Briljant Petru! Ek is mal oor jou vertelling van Jaap die sekretaris van die stadsraad 😉
So interessant!
Baie dankie!