An open letter to our firstborn (geskryf in sy moedertaal)

Art portfolio- my work

Liewe Etienne,

Vandag is jy 14 jaar oud. Jy word so vining groot.

Hierdie foto van jou is geneem in 2012, jy was toe 4 jaar oud.

Dieselfde jaar het daar n compilation of the world’s 100 most threatened species in n artikel verskyn deur die Zoological Society of London as n boek “Priceless or Worthless? In die lys was daar ook n renoster Dicerorhius sumatrensis (Sumatran rhino).  Renosters is ongelukkig n

“…critically endangered species with less than 30,000 rhino living in the wild today. At the start of the 20th century, there were over 500,000. Human activity has caused this dramatic decline in rhino numbers.

In fact, the Western black rhino (Diceros bicornis longipes) was declared extinct back in 2011, when the IUCN Red List changed its status from Critically Endangered to Extinct.”

So toe jy so klein was, het Mamma haar bes probeer om rubber rhinos te maak om geld in te samel om n renoster se lewe te red. Dit het nie uitgewerk nie. En as daar een ding is wat ek vandag vir jou wil se, is al werk dinge nie altyd uit soos mens wil he nie, kan mens ten minste altyd probeer om n verskil te maak. So al kan ek nie n verskil in n renoster se lewe maak nie, hoop ek dat ek n verskil in jou en jou boetie se lewe kan maak, soos wat julle n verskil in my lewe maak.

Tyd is n snaakse ding. Dit is moeilik om te waardeer wat jy het tot mens terugkyk, maar dan is daardie dae lankal verby en net herhinneringe is al wat oorbly.

Life can only be understood backwards; but it must be lived forwards.” “The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams.” “If you want to be happy, do not dwell in the past, do not worry about the future, focus on living fully in the present.”

Things not to worry about:

Don’t worry about popular opinion Don’t worry about games Don’t worry about the past Don’t worry about the future Don’t worry about growing up Don’t worry about anybody getting ahead of you Don’t worry about triumph Don’t worry about failure unless it comes through your own fault Don’t worry about mosquitoes Don’t worry about flies Don’t worry about insects in general Don’t worry about parents Don’t worry about school Don’t worry about disappointments Don’t worry about what is priceless Don’t worry about what is worthless in this ever changing world of ours. Don’t worry about rhino’s but don’t forget about them too…!

Maar kom ons kyk nou vorentoe.  Jy is n tiener. Jy staan aan die begin van n nuwe fase en ho:erskool loopbaan. Geniet elke oomblik. Moet asb nie te veel worry nie, veral nie oor sommige dinge in die kort lys hierbo nie.

Ek wens dit was maklik om vir jou te vertel wat dit behels om mens te wees, en hoe om in die wereld te oorleef.  Die diereryk is gemaak om te oorleef deur n proses van evolusie. Mense is diere ook en ons is gebou om te oorleef in n wereld vol van ander mense.  Ons ‘swem’ daagliks deur n ‘see vol mense” Soos n vis kieue nodig het om te oorleef in die see, so het ons n brein en kritiese denke om te oorleef en met ander mense te ‘deal.’ Net soos die see vol soutwater is, so is die see van mense vol moeilike dinge om te hanteer en van te leer.

Ek is dankbaar om die pad saam met julle te stap.

Ek is en sal altyd trots wees om te se ek is jou mamma. Xxx

P.S en onhou:

It is the rhino’s intimate connection with the earth that makes it a perfect symbol for confidence, assurance, steadiness, and sure-footedness. When we are feeling insecure, nervous, or disconnected, the best tonic for our nervy ails is to allow the rhino to run through our spiritual realm.

2 thoughts on “An open letter to our firstborn (geskryf in sy moedertaal)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s