Kaas, rubber en radio

press

Ek het nie so lank gelede die voorreg en geleentheid gehad om tydens n Kaas en Tee “pairing” by Kasselshoop net buite Stilbaai,

met Haidee Muller van RSG te gesels oor my werk.

Dit was n aangename en prettige ondervinding…hier (volg gerus die skakel)… is n kort video waar Haidee Muller vir n oomblik haar mikrofoon verrruil vir naald en gare: ๐Ÿ˜‰

http://www.rsgplus.org/haidee-se-mense/kunstenaar-borduur-op-binnebande/ย 

en hier is n skakel na die potgooi vir die volle onderhoud :

*Dankie RSG, Haidee Muller en Kasselshoop Kaas!