Herrie se portret

Art portfolio- my work, Studio news/blog

…maar wie was/is Herrie?

Die storie rondom Herrie se portret begin by hierdie foto.

maar die meisie skort n masker.

Intussen, na my laaste blogpost, vind ek uit dat CJ Langenhoven en ek op dieselfde dag gebore was (maar net met n skamele 104 jaar verskil tussen ons.) Die internet beskryf hom so:

Considered one of the most versatile writers in Afrikaans, he was a master of the short form of prose and is best remembered for his humorous and satirical works, illustrated by a nonsense-verse “love poem” he wrote for his dog. Langenhoven was well known for his sharp wit and gentle manner. He owned an imaginary elephant named Herrie (“Harry”) that appeared in many of his stories. He even carved its name onto a boulder next to the N12 highway near Meiringspoort (outside Oudtshoorn) in 1929. This boulder known as Herrie’s Stone (“Herrie se Klip”, in Afrikaans), has been declared a provincial heritage site.”

Ek dink ons sou dalk goed oor die weg gekom het;-)

Maar ek moet bieg. Wanneer ek die naam CJ Langenhoven hoor, dink ek nie dadelik aan hom as digter of as die een wat die Stem geskryf het nie, maar ek dink en wonder oor hoe sy ‘imaginary pet’ olifant Herrie sou gelyk het?

Dalk soos n Afrikaner nooi met n masker wat mens laat dink aan Ganesha (alhoewel Ganesha gewoonlik rooi uitgebeeld word), maar blou is mos ook vir meisies;-))

Ook maar goed dat Ganesha onder andere bekend staan as die ‘remover of obstacles

en dit was ook vir my interessant om uit te vind dat die feeste wat gewoonlik gepaart gaan met Ganesha, gewoonlik plaasvind in Augustus/September.

Festivals associated with Ganesh are Ganesh Chaturthi or Vināyaka chaturthī in the śuklapakṣa (the fourth day of the waxing moon) in the month of Bhadrapada (August/September)

Gepraat van Feeste…..Herrie se portret gaan n debut maak by die Hessequa Harmonie fees vanaf 21-25 September 2021. Ek en mede kunstenaar Nadine Hansen is genooi deur die Hessequa Kuns roete om hierdie jaar n gesamentlike uitstalling aan te bied by die Heidelberg Hotel.

Ek stuur binnekort die uitnodiging.

Groete. Hannalie.

Coming soon: Die Burger 100 jaar – groep uitstalling

Art portfolio- my work, Studio news/blog

“Die Burger” Is an Afrikaans Newspaper and to celebrate its 100th birthday, this Newspaper decided to host a group exhibition – curated by Sandra Hanekom-  during the “Suidoosterfees” from 28 April to 3 May 2015.  Each invited artist received a theme that involves a story/stories featured in this Newspaper through the years.

Topics I received to interpret :  Glenda Kemp and Zola Budd.

and this is what I’ve done:

"Terugflits: Glenda verlang na Oupa"

“Terugflits: Glenda verlang na Oupa”

Toe ek gevra is om
die temas rondom
Glenda Kemp en Zola
Budd vir hierdie uitstalling
te verken,
het ek besluit om ’n
vintagefoto
vir Glenda
te gebruik, aangesien
ek geen idee
het hoe sy deesdae
lyk nie. Ek het ook
gewonder of sy ooit
aan haar slang, Oupa,
dink. Ek het ’n
prentjie van ’n slang op rubber geborduur en geplaas
waar die gesig oorspronklik was – om haar
gedagtes te verteenwoordig.

"Skoene wil sy nie dra: Vir Zola Budd"

“Skoene wil sy nie dra: Vir Zola Budd”

Vir Zola Budd het ek
’n skoen gemaak. Toe ek en die kurator oor die
uitstalling gesels, het ons tot die gevolgtrekking
gekom dat Zola se storie ooreenstem met dié van
Aspoestertjie!

For more information about this exibition and the other participating artists and their work…click on the links below: (note that it is in Afrikaans)

Baadjie-WB06042015-001

Baadjie-WB06042015-002

Baadjie-WB06042015-003

Baadjie-WB06042015-004