EUCATASTROPHE: RSG Kuns potgooi (radio interview)

Art portfolio- my work

With only 10 days to go, more or less, to visit Deepest Darkest Gallery in Cape Town to see my exhibition “Eucatastrophe”… I thought it a good time to share the link to the interview I had with Christelle Webb-Joubert from RSG Kuns.

Apologies to all the English speaking readers/listeners.

Hierdie onderhoud is in my moedertaal: Afrikaans.

Gepraat van “moedertaal” en omdat dit gister Moedersdag was….deel ek graag n kiekie van my Moeder as n jong bruid.

Elizabeth Catharina Kruis nee Taute

Groete en Lekker luister.

Kaas, rubber en radio

press

Ek het nie so lank gelede die voorreg en geleentheid gehad om tydens n Kaas en Tee “pairing” by Kasselshoop net buite Stilbaai,

met Haidee Muller van RSG te gesels oor my werk.

Dit was n aangename en prettige ondervinding…hier (volg gerus die skakel)… is n kort video waar Haidee Muller vir n oomblik haar mikrofoon verrruil vir naald en gare: 😉

http://www.rsgplus.org/haidee-se-mense/kunstenaar-borduur-op-binnebande/ 

en hier is n skakel na die potgooi vir die volle onderhoud :

*Dankie RSG, Haidee Muller en Kasselshoop Kaas!