Ek dink aan hierdie een as haar middagslapie – of miskien haar ontvlugting. Die ou foto het reeds so stil en rustig gevoel; maar ek wou haar nie wakker maak nie. Ek het die masker in stadige groen genaai , soos asem.
Almal se vrouens het ‘n breek nodig, maar wat hulle eintlik bedoel is: haal asem en gaan net aan. Ek wou eintlik hê sy moes stop. Net vir ‘n oomblik, sy hoef nie meer enige iets voor te gee nie.



See you in 2026! 😉🙌😅😴👯♀️✨
Mother.Monster.Stitch now showing at Berman Contemporary in Cape Town South Africa until 22 February 2026. For more info contact gallery @bermancontemporary.co.za


