Mooi Nooi en Size Matters in Klyntji

press, Studio news

Daar het onlangs ‘n artikel in die ‘Klyntji’ verskyn met die titel: Mooi Nooi: die vele lewens van Noitjie van die Onderveld” waarin skrywer Karolien van Zyl melding maak van my werk wat ook ingesluit was in haar uitstalling ‘Mooi Nooi: sculpting identity – art, nationalism and womanhood, in 2025 as deel van haar meestersgraad aan die Universiteit van Witwatersrand.

Dit is ‘n histories insiggewende skrywe waarin sy, Anton van Wouw se Noitjie, historiese voorwerpe, argief materiaal en kontemporere kunswerke met mekaar in gesprek bring. ‘Size matters’ was deel van hierdie uitstalling.

“Size Matters verbeel nuwe moontlikhede vir Afrikanervroulikheid. Noitjie staan nie meer alleen op haar voetstuk nie, maar word opgeneem in ’n uitbundige wêreld van plante, diere en liggaamlikheid. ’n Wêreld wat wemel van lewe. Die ingetoënheid van Van Wouw se beeld maak plek vir oorvloed en transformasie. Soos haar vele lewens getuig, is Noitjie se geskiedenis een van voortdurende herlesing.”

Lees gerus die volledige skrywe op Klyntji se webblad: https://klyntji.com/joernaal/2026/8/21/noitjie-van-die-onderveld

(Klyntji.com bestaan van 2014 af en is ’n onafhanklike webjoernaal wat fokus op diverse en progressiewe kuns en kultuur.)

Mooi Nooi…installation images

Studio news

Due to popular demand, the exhibition has been extended. You can catch my work ‘Size Matters” graciously on loan from the collector (Mike Spittal) in the exhibition: Mooi Nooi – Sculpting Identity curated by Karolien van Zyl. The exhibition is currently on view at the Origins Centre Museum in Johannesburg, South Africa until the 1st of March 2025. Herewith some installation images courtesy of the curator and the museum:

Mooi Nooi installation view
size-matters

From a Monumental moment to Size Matters…

Art portfolio- my work, portfolio, Studio news, Studio news/blog

A visual journey……

Monumental Moment 2015
A Monumental moment for Stink Afrikaners show 2016
A monumental moment 2018 Photographer Kleinjan Groenewald as exhibited at the Pretoria Art Museum
from a Monumental moment to Size matters (work in progress()
Studio view 2020
Size Matters 2020 photographed by Kleinjan Groenewald
Hannalie Taute with Size Matters photographed by Kleinjan Groenewald
Hannalie Taute photographed by Kleinjan Groenewald. Thanks for being witness….